€ 17,00

ePUB ebook

niet beschikbaar

PDF ebook

niet beschikbaar

Windpomp Dans 2

Karoo se Klipkas - Drome

Kleintjie Smalberger • Boek • paperback

  • Samenvatting
    Gedigte van Kleintjie Smalberger

    Kleintjie Smalberger is gebore en getoë In Aberdeen, in die hartjie van die Groot Karoo. Voltooi haar skool-loopbaan in Aberdeen Hoërskool. Danksy haar Afrikaans Onderwyser Mnr. Izak Smit, het sy n passie vir die Letterkunde en Afrikaans ontwikkel. Kleintjie Smalberger het as stadsdigter tewens geskryf 'n weeklikse column "Koesterkos en Nostalgie" in die weeklikse Streek Gemeenskaps-koerant van Ermelo (SA).
  • Productinformatie
    Binding : Paperback
    Distributievorm : Boek (print, druk)
    Formaat : 148mm x 210mm
    Aantal pagina's : 104
    Uitgeverij : Enricosnl
    ISBN : Niet bekend
    Datum publicatie : 06-2017
  • Inhoudsopgave
    104 bladsyde [voorwoord en 66 gedigte]
  • Reviews (9,5 uit 1 reviews)
    Wil je meer weten over hoe reviews worden verzameld? Lees onze uitleg hier.

    29-05-2020
    Oorspronkelijk
    Baie goeie kwaliteit gedicht. Lees ook boeken een en drie.


    Geplaatst door
    Waardeert het boek met een 9.5 uit 10

€ 17,00

niet beschikbaar

niet beschikbaar



3-4 werkdagen
Veilig betalen Logo
14 dagen bedenktermijn
Delen 

Fragment

Uit gedigt "Mooiste Karoo"

Blouste berge, vas staan die reuse
waak oor bossies, damme, dier,
elke warm klip, elke klein korreltjie sand-grond
netjies op hul plek,
so gemaak so gelaat
dit is die karoo, mooiste karoo ×
SERVICE
Contact
 
Vragen